Hi more almal Ek is ingeskakel dankie Vir die pragtige geestelike Musiek
Ricardo van Infinity FM in Grabouw
Administrator
09/05/2024 • 09:09
Hallelujah Ricardo, mag God jou seën, baie dankie dat jy na ons luister! God bless Past. Barry, CEO JOY GOSPEL RADIO
Ria
27/04/2024 • 09:40
More. Is daar n biblioteek waar n woord geluister kan word wat ons gemis het?
Administrator
27/04/2024 • 13:29
https://open.spotify.com/show/7mII8bsVoC5hzJaSt7vq2f?si=LSiP1EeySPSKa9kFvsoMYw&pi=e-8KFfYMtOT32O
Hi Ria, baie dankie vir jou boodskap, kliek op die... (Read more)